Commodore 64

Commodore 64

Die Commodore 64, ook C64 of CBM64, is 'n bekende 8-bis persoonlike rekenaar van Commodore. Die model is in Januarie 1982 bekendgestel.

Hierdie persoonlike rekenaar word in die Guinness Book of Records gelys as die besverkoopte rekenaar ooit, met 'n geskatte aantal van tussen 10 en 17 miljoen eenhede verkoop.[1]

  1. (en) The Commodore 64, that '80s computer icon, lives again CNN.com

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne